Chaotic Soul???

twilightshimmerbytwosilversta1dq0.jpgNadat ek my “theme page” gekies het,  sien ek die tema is Chaotic Soul.  Ek kon nie aan beter woorde gedink het om myself te beskryf nie. 

 Wel, dit is ek.  

 Ek lyk soos iemand wat in beheer van my lewe is.  (dalk nie so heeltemal in beheer met my lyf nie, anders sou daar minder vet gewees het!) 

Ek smile, ek lag, ek speel, maar diep binne is daar ‘n warboel van gevoelens wat nie weet hoe om uiting te gee nie. 

dit is my chaotic soul.  dis ekke daai!

~ deur AfrikaFairy op Februarie 10, 2008.

5 Responses to “Chaotic Soul???”

  1. Welkom in die kuberdorp, hoop jy gaan lots of fun he hierso!

  2. Dankie Zee. Alles nog baie vreemd in die kuberdorp.

  3. Gee maar net kans, jy gaan baie gou die kuns uitvind en lekker gehook raak! 😉

  4. En daar spring Zee my toe voor vir ‘n slag! Welkom Afrika Fairy, mag jy elke oomblik geniet! Ek like jou look, die swart saam met die fairies werk baie goed. 😉

  5. dankie dellie

    julle is ‘n oulike klompie!

Lewer kommentaar op Dellie Kanselleer antwoord