kinderkas organisering

Okey okey okey, ek weet dit is nou nie die uniekste idee wat ek uitgedink het.  Mens kry immers klaar sulkes te koop.  Maar omdat 2010 die jaar is wat ons regtig spaarsamig wil leef, het ek besluit om dit te gebruik wat ons reeds het.

 

Ek weet nie regtig wat ‘n mens dit noem  nie, maar die dis die rakkies wat jy in jou hangkas in ophang.  die kabouter het klaar ‘n Dinosaur een.

Januarie 2010 002 

hierso hang syne in ‘n baie deur mekaar kas (die regpak van die kas word in die volgende post "bespreek")

Ek in die winkels gesien jy kry van die waarop maandag tot vrydag/Sondag staan.  en het gedink dis oulik om hulle daaglikse klere daarin te pak.  Ek het toe die kabouter s’n bietjie verander.

Eers die printwerk gedoen – op gewone papier.  ek love die Two Turtle Doves font.  en toe geknip.

Januarie 2010 523

Daarna het ek dit gelamineer (jammer vir die dowwe foto)

Januarie 2010 524

En toe die gelamineer "naam kaartjies" weer gesny

Januarie 2010 525

Ek wou eers net gaatjies indruk, maar het toe besluit om Eyelets te gebruik om dit sterker te maak.

Januarie 2010 526

Ek het toe versigtig gaatjies gemaak in die "hang rak" en die naamkaartjies vas gemaak met silwer tou.  vir ‘n dogtertjie sou ek mooi linte gebruik het.  En voila…… 

Januarie 2010 527

Al sy week se klere is ingepak en dit spaar my ‘n ekstra 20 minute ‘n week.

Januarie 2010 531

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Januarie 31, 2010.

2 Responses to “kinderkas organisering”

  1. Hi Fairy, hoe gaan dit, Ja jong ek het ook n paar van die organizers gekoop en alweer reeds uitgegooi.
    Hoop dit werk mrt julle.

  2. Hi Parkes. dit gaan nog goed en met jou? Die organizer werk perfek hierso. ek Love dit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: