sommer net fotos….

Junie 2009 099 copy

Die kabouter en Luna besig om  TV te kyk.  die tweetjies is onafskeidbaar.

Junie 2009 101

Die kabouter se skildery.  op die spaarkamer muur….  met ma se toestemming….   sal later meer vertel…

Junie 2009 107

Kabouter en Pappa met slaaptyd stories.

Julie 2009 016 Julie 2009 018 Julie 2009 019 ‘n paar lawwe fotos van die kabouter (met korter hare).  Ai, hoe verlang ek na daai lang haartjies.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Augustus 2, 2009.

3 Responses to “sommer net fotos….”

  1. Julle lyk na so gelukkige gesinnetjie. 😉

  2. Pragtig!

  3. Hallo

    Ek het eendag via ‘n ander blogger op jou afgekom en tog te heerlik gelees, kon nie onthou wie se blog dit is nie. My rekenaar het ongelukkig gevries of iets, en daar kom ek toe nie weer op jou blog uit nie. Na maande se gesoek en gelees het ek die blog weer gevind. Ek het jou inskrywings van voor tot agter deurgelees en dit baie geniet. Ek het 3 pragtige kidz en hulle is my lewe. O ja, ek los ook nooit comments nie, lees net oral van almal se lief en leed. Maar dit voel of ons ou vriendinne is en ons het baie dieselfde sieninge. Hoop om jou beter te leer ken. En ja dis of iets soos ‘n magneet my so laat soek het na die blog, en ja dalk het ek toe nog iets gevind wat ek dringend nodig het!!!! Die regte dieet. As jy my comment lees laat weet tog hoeveel gewig mens ongeveer in ‘n maand kan verloor!!! Dankie. Mooi bly.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: