my blog

ek het besluit om die trant van die blog ‘n bietjie te verander.

imagesDaarom wil ek hierdie blog opdra aan my twee pragtige kinders.  die blog sal oor hulle gaan.  om die wereld deur ‘n kind se oe te aanskou.  die mooiheid en die reinheid van hulle.

Die lewe gaan so vinnig verby.  Ek weet nie of ek altyd daar vir hulle gaan wees nie.  Wanneer ek nie meer op aarde is nie, wil ek he hulle moet na die blog kan gaan en hulle lewe saam met hulle ouers daarop ervaar.  of dalk eendag vir hulle kinders wys (wonder of daar dan nog blogs sal wees) en die nostalgie van kindwees weer herleef.

die blog word geskryf oor my kinders en aan my kinders.  almal is natuurlik welkom om te lees wat my twee kabouters alles aanvang.  en dalk print ek elke jaar vir hulle die jaar se goedjies uit…

Welkom Xander en Mia.  Mamma is baie lief vir julle twee kabouters.  julle is my lewe.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Maart 5, 2009.

2 Responses to “my blog”

  1. Welkom Xander en Mia!!

  2. Ons sien uit na die reis saam met hulle!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: