kabouter fotos

hierso is fotos van die kabouter en die prinses

Die kabouter by die see

dsc01219-copy1

dsc01294-copy1

sepia-xander1

dis so lekker om fotos van die 2 te post, ek kan nie ophou nie….

mia-muis1miatjie-copy1

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Februarie 10, 2009.

10 Responses to “kabouter fotos”

  1. Ag jinne, hulle is te pragtig…

    Tannie Zee se kind wat darem so mooi glimlag… priceless!!!!

  2. Fairy goeie voornemens! Ek is so bly om te sien iemand verloor darem gewig, dit wys jou jy is ernstig!
    Die kinders is pragtig!!!!
    Geniet die werk

  3. Hulle is te cute, pragtige kinders 🙂

  4. Afrika Fairy, jou kinders is pragtig!

  5. Pragtige, pragtige foto’s! Het jy dit geneem?

    En jou kindertjies is nog mooier. 😉

  6. Hulle is absoluut pragtig!

  7. Te cute vir woorde! Aai, ‘n moeder se trots is darem special!

  8. Pragtig! Moet nooit ophou foto’s post nie, en moet nooit ophou neem nie!
    Net ons moeders verstaan die sentiment daaragter, maar dis wat ons brandstof in ons lewens is!

  9. Hi
    Ek was baie besig en kon lanklaas bietjie blogs lees. Dit was vir my interessant om te lees ons het amper dieselfde Nuwe Jaars voornemens. Ek het net baie meer gewig om te verloor (geluk lyk my jy is amper kla). Eerste kampsessie deurgewerk die naweek van 14/15 FEB en dit was AMAZING!!!!!!

  10. First blog I read after wakeup from sleep today!

    ________________________
    Proven! How to cure Acne Naturally.Email to mike.wilson80@ymail.com for more information.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: