‘n nuwe jaar

gatheringstorm-nt123-bubbleriderfairy

ek is nie een vir nuwe jaar voornemens nie.  Ek het nog nooit daarin geglo nie.

maar hierdie jaar het ek besluit om ‘n paar voornemens te maak.  of kom ons noem dit:  Veranderinge in my lewe.

1.  eerstens wil ek meer georganiseerd raak.  eintlik is ek ‘n georganiseerde persoon, maar daar is baie areas in my lewe wat nie georganiseerd is nie.  ek beplan nooit etes vooruit nie.  weet nooit wat se groceries om te koop nie. wil die perfect housewive word…..   ek het is besig om vir my ‘n control household boek te maak.  amper soos ‘n dagboek, net meer goodies daarso in om my lewe vir my makliker te maak.  maar ek sal later weer daaroor praat.

2.  tweedens:  om meer weg te gaan in 2009.  sommer net vir ‘n naweek die bakkie te pak en iewers te gaan kamp.  my kids is so lief vir die natuur. 

3.  die ou gewone:  die gewig.  moet dit net hierdie jaar doen…. 

4.  laastens:  net my tydjie op aarde met my man en kids ten volle te geniet. 

wat is jou voornemens?  as jy het!!!!!!!

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Desember 31, 2008.

5 Responses to “‘n nuwe jaar”

  1. Hi Fairy,

    Nee, ek het ook nie nuwejaarsvoornemens nie. Ek kom tog nooit daarby uit nie. 😉

    ‘n Baie voorspoedige 2009 vir jou en jou gesin. Ek hoop jou voornemens kom waar! 😆

  2. Voorspoedige Nuwejaar! Ek is nog besig om oor my voornemens te dink!! 😉

  3. Hallo Fairy ek het ook nog nie gedink aan nuwejaars voornemens nie, maar al wat ek graag sal wil he moet gebeur is dat my man hierdie jaar sal kan sien weer.
    n Voorspoedige 2009 vir jou en jou gesin!!

  4. ‘n Voorspoedige en Gesëende Nuwe Jaar vir jou en jou geliefdes!

  5. Dagse Feetjiekind
    Hoop jou lewe en die veranderinge is vir jou al in volle werking en dat dit vir julle net vreugde bring.
    Groete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: