Die prinses op 28 weke….

En dit dames en here, is my klein feetjie……  nog in mamma se maag.  nog alles gaan goed.  ons is nou 30 wekies oud.  mamma raak nou ongemaklik.  gelukkig nog net 2.9kg opgetel.  Mia raak groot.  kan nie wag om die klein kabouter te ontmoet nie…..

mooi bly en dankie vir julle boodskappies.  ekke lees elkeen v hulle.  sorry, dat ek nie terug antwoord nie.

AfrikaFairy

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op September 3, 2008.

5 Responses to “Die prinses op 28 weke….”

  1. Pragtig pragtig, my peetkind groei nou mooi!! Ek is bly jy het die hier opgesit, kon dit nie op skype oopmaak nie. Jou pakkie word Vrydag gepos!!!!

    Drukkie vir klein Aimee Mia !!

  2. Moederlief! … ‘n mens kan sommer nou al sien dat sy ‘n prinsessie gaan wees!

  3. Ja ek kan sien hierdie is ‘n feëtjie! 🙂

  4. Fairy… jy skryf min… maar die is nou mooi…. ons mis jou en jou feetjie spoore wat jy deur die bloggerland trap.

    Veelsgeluk… normaal of keiser?

  5. Moeder, ek kry skoon hoendervleis as ek na daai gesiggie kyk! Hoe gaan dit verder? Jy was baie stil, jong!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: