sjoe baba al 9 weke….

sjoe, my kleinding.  jy begin lyk dare al soos ‘n babatjie.  ek kan nie glo jy is al 9 weke oud nie.  die tyd vlieg.  ek moet se dit gaan al beter.  het toe uiteindelik pille gekry vir die naarheid en DIT HELP.  ek voel weer amper soos ‘n mens.  slaap nog net so baie.  en ai, die verstand,  ek het dit iewers verloor.  ek bespreek vliegtuigkaartjies na ‘n verkeerde plek, vergeet vir ouboet toe ek bespreking vir blyplek doen.  hopelik kry ek my verstand terug as jy gebore word.  ons gaan die week SA toe.  kan nie meer wag nie.  vroeg vrydag oggend al ‘n afspraak by oom dokter gemaak sodat ons kan sien hoe lyk jy.  jou ouboet het vanoggend vir jou tandeborsels gekoop.  dis blykbaar die eerste ding wat hy wil doen – hy wil jou tande borsel. 

Baby:  The embryonic tail is gone and your baby is officially very much a foetus. The
formed liver produces red blood cells.  Facial features are more pronounced. The eyelids are formed and are closed over the eyes. Finger buds begin to grow and your baby has toes. The fetus is moving all the time, although you won’t be able to feel this for a while still.  At this stage it is not yet possible to identify the  sex of the baby.

Mommy:  Your uterus is beginning to grow and although you may not look that different to
others, you waist is thickening and your breasts are growing.  The volume of blood in your body has increased which may have improved your skin although some womens’ skins deteriorate with hormonal changes. As you progress through pregnancy, your skin may revert to normal. Some women only find this after the baby is born.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op April 12, 2008.

5 Responses to “sjoe baba al 9 weke….”

  1. Ek wil nog so ewe kom hoor hoe gaan dit met die blogbaby toe sit jou inskrywing daar. Ek is so bly jy voel beter. Die pille was ook al wat vir my gehelp het. Sterkte met julle trip. Klim net asseblief op die regte vliegtuig (laat manlief maar die lyding neem.) Ek weet nie van die verstand nie, myne is by tye nog missing in action… 😆

  2. Wow! hierdie kleinding word nou groot, ek lag lekker oor jou verstand wat “missing” is. Geniet jou tydjie in Suid Afrika!!

  3. Dis so lekker om te weet daar’s nog iemand met ‘n kleinding oppad. Ek is ook nou amper 10 weke, so lyk my ons gaan so saam saam hierdeur. Ek is net so moeg, al wat ek wil doen is slaap.

  4. Fairy, jinne maak my peetkind word nou groot! Kan nie wag vir die foto nie…….

  5. Lol @ tandeborsels! Wel Ouboet dink ten minste vooruit? 😆

    Sterkte met die trippie. Ons wag vir die foto!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: