om weer kind te kan wees

ai dit was nou so lekker gewees,  dankie Zee.  teken iets op Paintbrush. en ek het myself uitgeleef.  net weer ‘n bietjie kind gewees en alles so helder en kleurvol as moontlik gemaak.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op April 6, 2008.

10 Responses to “om weer kind te kan wees”

  1. Fairy, dis nou regtig baie mooi!!!

  2. Fairy, hiermee die name van 2 Weleda produkte (natuurlike produkte) wat vriendinne sê hul baie gehelp het met oggendsiekte – Nausyn en Saccharum/Mel Comp.

  3. Fairy, dit is te pragtig vir woorde, dankie vir die “lessie”, at least het ek darem nou ‘n oulike vissie geteken!

  4. Dis sweat, ek het ‘n idee as jy lank genoeg wag gaan Sneeuwitjie of Rooikappie by daai groen deurtjie uitkom…

  5. Oulik! 😉

  6. 😆 Soos Dellie sê, oulik.

  7. Cuteeeeeeeeeeeeeee!!! 🙂

    Mens sou sweer daar’s ‘n babytjie oppad? *grinz*

  8. pikkelik, daar gaan verseker ‘n rooikappie daar uitkom….

  9. Fairy, dis nou vir my die mooiste prentjie wat uit die hele tagspeletjie gekom het!

  10. pragtig!… jinne maar julle mense is so fliks! 😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: