baba is nou 8 weke oud

8 Weeks Pregnant

hierdie week gaan dit darem beter.  die heimwee is nou weg en ek tel die slapies af, soos ‘n 4-jarige kind voor kersfees, voordat ons weer SA toe gaan.  die naarheid is nou in volle glorie.  net jammer die bed wil nog steeds nie in die badkamer inpas nie.  maar iets wat help is gemmerbier en ginger ale.  dit bring dadelik verligting, maar nie vir lank nie.  ek voel te sleg en te moeg om selfs net winkel toe te gaan.  vrek, en ek is so lief vir winkels toe gaan.  die magie raak nou mooi groot.  wonder hoe groot gaan hy wees op die einde. 

Baby:  Technically, your baby is still considered an embryo with the resemblance of a small
tail. This disappears during the next few weeks. This is the last week your unborn
baby is called an embryo. From next week it’s officially a foetus.
The heart and brain are developing more and although all the major organs have
formed, they are not fully developed or functional. The tip of the nose is present
and the arms bend at the elbows. Your embryo is about 32mm long. An ultrasound
detects the tiny beating of the heart.

Mommy:  Sorry, but it’s inevitable that your waistline may begin expanding from now…
The good news is this may not be apparent. If you press on your abdomen, you may
feel your enlarged uterus that is now about the size of an orange and growing
continuously to accommodate baby. As your uterus grows you may experience some
abdominal cramping and mild twinges.

Tip of the week:  Take a photograph of your growing belly once a month – a side-on naked pic (with you covering the vital parts) provides an amazing record of the event. It is quite something to look back at your original shape when hugely pregnant and reminisce about looking like that. I’m sure it’s just as amazing to look back at the huge belly photos when you’re back to (or almost back to) your usual self.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op April 5, 2008.

2 Responses to “baba is nou 8 weke oud”

  1. Simba se sout en asyn chippies help ook vir die naarheid…hou sommer ‘n pakkie langs jou bed! Ai ek dink so terug aan my swanger tye as ek hier by jou kuier!

  2. Probeer sommer gemmerkoekies ook. Dit gaan gelukkig oor en dan raak dit net lekker…. Vasbyt!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: