planet baobab

photo-24.jpgphoto-23.jpgphoto-21.jpgphoto-18.jpgphoto-17.jpgphoto-12.jpgphoto-10.jpgons was paasnaweek ‘n bietjie weg na die grootste soutpan in die wereld:  makgadikgadi pans.  12000km².  ons het by planet baobab (kalahari surf club) oornag.   daar was nie eintlik veel om te doen nie.  dit het te veel gereen en dus het al die diere okavango toe getrek.  en die migrasie van die flaminke is eers in april.  (hoe de hel weet daai flaminke watse maand dit is???)  en in die winter is daar baie diere en kan jy op die panne gaan ry met die quad bikes.  maar ons het die stilte geniet.  ek het baie geslaap.   geniet die paar fototjies.photo-1.jpgphoto-6.jpgphoto-5.jpgphoto-3.jpg

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Maart 29, 2008.

5 Responses to “planet baobab”

  1. Fairy hierdie mannetjie van jou is te cute hy lyk opvreetbaar!!
    Die foto’s maak mens sommer lus vir vakansie hou!

    Groete

  2. Pragtige foto’s! Jou kind het die mooooiste blou oë! Hy lyk na ‘n klein rakker. Ek’s mal oor die miervreter. Baie oorspronklik.

  3. Nice pics! Sal eendag as ek groot is, ook daardie wêreld wil gaan bekyk.

  4. Lyk of julle lekker gekuier het by die soutpanne.

    Kleinman is darem te cute vir woorde. Sien die hare is weer langerig. Moet dit nie sny nie hoor!

  5. Dit lyk so vreedsaam daar.
    En jou seuntjie lyk pragtig!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: