7 weke:”Under my way-too-big head there are knobs that will become my arms and legs.”

7-weeks-pregnant.jpg

vandag is ek 7 weke swanger.  dit voel nog regtig unreal.  ek word nog baie in die nagte wakker, net om seker te maak dis nie net n droom nie.  ek voel nog goed.  slaap baie, ongelooflik baie.  rooibostee maak my naar.  maar my maag:  ek dink dit het oornag gegroei.  hubby sê ek lyk 4 maande swanger of dis ‘n 2-ling.  ons sal maar moet wag en kyk wat sê die dokter.  ons gaan eers weer 20ste April Suid-Afrika toe.  ouboet is baie opgewonde.  hy dink daarso is twee babas.  en hy kom gee elke oggend vir hulle soentjies.  en wil net kort-kort weet hoe laat kom die twee uit.  ons praat nou al almal van die babas.  natuurlik hoop ons vir ‘n dogtertjie, maar eintlik maak dit mos nie saak nie.

The Baby
Your little tadpole is no baby yet, but the little knobs on its sides are now growing into real arms. A few more weeks and then they’ll have hands and fingers with tiny nails. Little legs with feet and toes appear, and then the face starts to develop. The eyes are open but haven’t got irises yet. Compared to the rest of the body, the head is really big and it will stay like that for a while. Your baby is now growing at a rate of 1 millimeter a day and is about 0.4 inches (1 centimeter) long. The nervous system is continuing to develop and work on creating the brain and spine is almost finished. The skull is translucent, so the brain is visible. In the abdomen, the liver and stomach are growing. At the end of this week, the bones will start to ossify. And in the jaws, the beginnings of 20 milk teeth are being created.

Mommy

Now, living healthy is more important than ever. Of course, you can continue playing sports and exercising, as long as you’re not too tired. If you haven’t done so yet, there are some other things you should reduce or quit doing for a while:

*  alcohol

Eating excessive quantities of those fish that are highest in mercury

*Milk that hasn’t been pasteurized or sterilized, smoked salmon and raw fish, such as sushi, hot dogs and luncheon meats, and raw cheeses might also contain the Listeria bacterium. 
Smoking and taking medication you don’t really need.  
*  Consuming excess caffeine. 300 milligrams of caffeine per day – about the amount found in two to three regular cups of coffee or six cans of cola – is probably safe. 
*  Eating large quantities of cinnamon.

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Maart 25, 2008.

9 Responses to “7 weke:”Under my way-too-big head there are knobs that will become my arms and legs.””

  1. Ai daar wag so ‘n wonderlike tyd vir jou, Poppedyn is nou 9 maande oud en ek kan daardie unreal gevoel so goed onthou. Miskien is dit ‘n goeie plan om solank ‘n pakkie gemmerkoekies te kry, daai oggendnaarheid gaan moontlik so oor ‘n week of twee inskop. Sterkte en hou ons op hoogte….

  2. Ai, hoe ver vat jy my nou terug! Ek was elke liewe dag in CNA, daar was ‘n boek met die mooiste foto’s in van elke stadium. En dan het ek natuurlik vir Liefie ook saamgesleep om te gaan kyk. Dit was lekker tye. Geniet dit!

  3. Baie geluk met die swangerskap! Dis die wonderlikste gevoel in die hele wereld om te weet jy dra en beskerm ‘n klein mensie in jou en daardie mense is totaal afhanklik van jou. Sterkte, en geniet dit! Is ek reg as ek sê dis jou tweede?

  4. Stupid comment, verskoon seblief… Natuurlik is dit jou tweede!

  5. Baie geluk en dit is wonderlik dat jy so mooi na jouself kyk en wegbly van sekere kos en drank.

  6. Fairy jy het die pragtigste kabouter kind. Die tweede is amper hier, geluk en geniet jou swangerskap. Tyd vlieg so vinnig verby. Jy het my nou jare terug geneem, dis so lekker om te kan pop speel, veral as dit jou eie is.

    Groete

  7. Geniet elke oomblik. Met die tweede is mens rustiger!

  8. Dit is ‘n special feeling, daai idee dat daar ‘n dingetjie binne jou groei. Geniet dit!

  9. My hart borrel oor vir jou, ek het lanklaas kom blogs lees, en die eerste een wat ek oop maak is toe nou joune… en hier is toe nou iets om van oor tot oor toe te smile! Baie geluk!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: