wat gebruik ek op my pc – tag

untitled.jpg

Tristonj het so mooi gevra dat ek hierdie moet doen….  

Laat ek begin.  daar is Windows XP op my pc gelaai,  hoekom weet ek nie…  en as ek die start button druk, sien jy mooi  waarmee ek my tyd verwyl:

internet:  vir obvious reasons, anders kon ek nie nou geblog het nie.

E-mail:  ek gebruik nie eintlik hierdie ene nie, want vir een of ander rede wil dit nie werk in Bots nie.

Nero photosnap viewer:  om die horde fotos wat ek daagliks neem, te download en te bekyk.

Word:  vir briefies

Calculator:  toe ek accounting geswot het, het die prof altyd gese dat accountants is dom mense en het calculators nodig.  wel, dis my calculator.

Adobe Reader:  omdat almal se e-mails se attachments hierdie program gebruik…

Excel:  vir databasses.

en dan die beste uitvindsel:  Skype:  sodat ek met almal in SA kan praat sonder dat ons bankrot raak oor telefoonrekeninge.  en o ja.  ek en manlief gesels die hele dag met mekaar oor skype. 

En nou tag ek vir Boendoes, Zee en vir Deffender (mielie)

Wat ek verwag jy moet doen, is om op jou Start Menu te click, ‘n screenprint te maak (druk Ctrl+Alt+Prnt Scrn) en dit in ‘n post te gooi met ‘n vinnige verduideliking van wat die hel daar aangaan en waarmee jy werk.  Easy nê? (laaste paragraaf is gecopy van Da Mario se blog – dankie)

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Maart 11, 2008.

One Response to “wat gebruik ek op my pc – tag”

  1. Hehe, ek sal myne wys!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: