die rys dieet

an18.gifVir die van julle wat die rys dieet wil he, comment asb, dan e-mail ek dit vir julle.

mooi bly

Afrika Fairy

PS  ek email niemeer die dieet nie.  ek het dit op my blog geplaas.  groete

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Februarie 18, 2008.

71 Responses to “die rys dieet”

  1. Hi Africafairy, ek gaan beslis comment op jou blog want ek het wragtig enige dieet nou nodig. Eerste keer wat ek jou besoek en jy het ‘n baie mooi en interessante blog! Ek sal weer kom inloer. Sien jou op SSSB.
    Groete en lekker dag.
    Koekie

  2. Hi ek sou ook graag die rys dieet wou sien! Sterkte met jou dieet.
    Baie dankie (en eks mal oor jou blog)!
    Was al voorheen op dit.
    Baie oulik
    Pamela

  3. Yellow Aficafairy, sien jy praat op SSSB van die rys dieet. Ek sal ook graag wil weet hoe die dieet werk. Ek het al ‘n hele paar kilos verloor met Weight Watchers, maar ek kry nie die laaste paar kilos af om by my doelgewig uit te kom nie. Moontlik sal die rys dieet die ding vir my doen.
    Moet jou komplimenteer met jou blog, dis regtig cool. Net jammer jy skryf nie elke dag nie.
    Tatta
    Carika

  4. Die foto’s bly my verbaas! Ja, plaas asb die rys dieet…..

  5. Ekke soek ook die rys dieet, asseblief?

  6. Dit is ook die eerste keer wat ek blog, maar lees gereeld hier en op SSSB. Sal ook graag die rys dieet wil probeer.
    Lekker dag
    Jo-Ann

  7. Stuur seblief vir my ook die rys dieet? Dringend benodig 🙂

  8. Ek sal ook graag die dieeet wil sien? karoles-1@hotmail.com Baie dankie!!

  9. Hehe, ek het jou gekry!
    Ek weet net mooi NIKS van die rysdieet nie, maar as jy reken dit werk, stuur dit ASB vir my ook!
    Jou blog lyk vreeslik mooi!

  10. Hi Afrika fairy,

    Jou blog is stunning. Stuur sommer vir my ook daai rysdieet. Bly maar vrou en wil ook graag ‘n paar gewiggies afskud!

    Dankie en mooi dag!

    Husky alias Beverly

  11. Hi

    Jou seuntjie is absoluut pragtig!!!!! Sal vir my ook ‘n wroeging wees om die hare te sny of nie?? Sal graag jou rysdieet wil hê. Moet so 4 kg afskud.

    Baie dankie
    Liezel

  12. Hi, my eerste keer hier… as die dieet werk stuur hom gerus aan! dankie. 😀

  13. stuur hom gerus vir my ook ek mag seker rys eet

  14. Kom ons gee die rys ‘n probeer ………aggenee alweel lys? 🙂

  15. Hi! Is dit Nataniël se Rysdieet? Stuur asb! Jo-Ann

  16. sal ook graag die dieet wil he. nou s 6 maande in Perth australie van suid afrika af en moeg vir die lyfie.

  17. Hi,

    Kan ek ook asseblief jou dieet kry? Manlief is oorsee en ek gaan oor 3 weke na hom toe! Sal hom graag wil verras (met my lyf!)
    Dankie!!!!

  18. Hey

    Mal oor jou kiddie. Like sy hare en ag, sy alles. Ek’s ouma van 2 gorgeous kleine kabouters. Jou site is very much cool. RYS DIEET ASB. Thanx!

  19. Stuur vir my ook die rysdieët. My baby is nou 6 maande oud, het sover 23kg verloor (van borsvoeding) sukkel om res te verloor, staan nou stil. Seblief man!

  20. Hi, is die eerste keer wat ek jou blog besoek. Aangenaam verras, jy het die mooiste seuntjie, opvreetbaar!! Myne al groot – in hul twintigs en nogsteeds opvreetbaar vir my!! Asseblief, ek soek ook die rysdieet – klink na iets anders as die gewone blare en, en , en…. Baie dankie!!

  21. Hi Afrika Fairy, ek soek ook asb die rys dieet, my e-mail is jonel@koshcom.co.za

  22. Ag, ek het vergeet om my e-mail adres vir jou te gee vir die rys-dieet
    chantieo1@gmail.com

  23. Hi Africa Fairy,kan jy asb vir my ook die rys dieet aanstuur. Dankie dat jy so gaaf is om vir alaml die dieet te stuur. Hoop om gou van jou te hoor. My e-mail is glassasa@yahoo.com

  24. hi wil graag die dieet he. sal waardeer as jy aanstuur

  25. Hey Sfrica Fairy.Kan jy asb die rys dieet vir my email?Baie dankie!!!!!!So gou as moontlik asb… Thanx,jys ‘n redder. My email is milanolitho@xsinet.co.za

  26. Haai da, Awesome site van jou….ons Namibiers mis uit op al die lekker Afrikaanse juweeltjies wat op al die sites is…maar joune is ‘cool’.

    Jong ek soek die rys dieet die klomp hierso het gehoor van die ding en dit werk glo…stuur tog asb vir my.

    Dankie baie…en dankie vir jou insig op jou site….

    Me se adres Maya.du.Toit@pss.com.na

  27. Kan jy asseblief vir my die rysdieet email. Baie Dankie

  28. Hi, eks totaly nuut op die site. Jou rys-dieet klink awesome!! Stuur hom asseblief vir my, ek het al baie probeer, maar as ek so na my ma luister werk hy glo, sy wil saam met my op hom gaan.

    dankie vir jou insig…lekker dag…

  29. Hi, ek’s desperaat om gewig te verloor en sal waardeer as jy die rys dieet aanstuur.
    Dankie!

  30. rys dieet asb.

  31. Plaas asb die rys dieet. My ma is besig om my van my trollie af te maak daaroor.

    Thanx
    Lu-Anne

  32. EK DROOM GRAAG, EN SAL GRAAG EENDAG N AFRIKA FAIRY SE ENGELTJIE WIL WEES, MAAR EERS MOET EK MAER WORD.
    EK SAL SWEEF OM JOU , TOTDAT JY DIE RYS DIEET AAN MY STUUR

  33. Hi daar, desperate vir die rysdieet of die koolsop dieet, as jy albei het sal dit wonderlik wees. Aub dit is dringend. Sterkte!!

  34. Hi
    Ek is dringend opsoek na Nataniel se dieet, kersfees kom nader en
    die lyfie moet nou reg.
    Dankie

  35. Hi daar

    Ek wil graag die rysdieet kry ek is nie seker of dit Nataniel se dieet is of nie, maar dit sal baie handig te pas kom.
    Baie Dankie

  36. Hi

    Kan jy asb vir my die rys Dieet e mail.

    Baie Dankie

  37. hi daar asb sal jy asb die rys dieeet vir my email ek se dankie en waardeur dit dat jy met almal deel

  38. ek sal ook graag wil probeer

    Groete
    zelda

  39. Hi daar,
    Ek het al voorheen die dieet gebruik en wat ek daarvan hou is dat jy dit kan afwissel. Ek het ongelukkig die dieet verloor, kan jy dalk so gaaf wees en dit vir my mail. Jy’t ‘n pragtige site.

  40. Hi,

    Sal bly wees as jy die dieet vir my kan stuur, soek al lank na hom. Baie nice site.

  41. Stuur asb. ook vir my die rys resep,as jy dalk die koolsop resep het -sal ek dit ook waardeer-Dankie Kobus

  42. Hi daar, desperate vir die rysdieet of die koolsop dieet, as jy albei het sal dit wonderlik wees.Dit is dringend.

  43. Ek is op soek na Nataniel se lensie dieet, ek weet nie of dit van hom is nie

  44. stuur asb die dieet vir my ook!

  45. Hi ek soek ok die rys dieet sal dit baie waardeer. Groete Cindy

  46. hi, Ek is seker ek is al een wat nie die resep het nie, maar almal is gaga daaroor. Laat jou glo gewig verloor ook en is nie vervelig nie, want jy sit elke dag iets anders by.
    Ek sal dit so waaardeer as jy dit vir my kan mail,
    Baie, baie dankie,
    groete
    Ria

  47. Hi, ek het 11 Fabruarie totaal verkeerd geskryf, het gese ek het die resep, maar nee, ek wil dit baie graag het, groot asseblief

  48. Hi.. Ek benodig die rys dieet, het gewig aangesit na amper n jaar van getroud wees.. Wil dit verloor voor my first anniversary einde April…
    Groete
    Elize

  49. Hi, Die rys dieet klink net na die regte aanval op die Christmas vet wat nie my lyf wil verlaat nie.Het iemand dalk al Nathaniel se lensie dieet opgespoor – dit werk – maar kry nêrens myne nie. Die rys dieet klink dalk lekkerder – sal dir graag wil hê. dankie vir die lekker kuier site!
    elmarie

  50. I will give it a go too – can’t do any harm
    Thanks

  51. STUUR ASB DIE RYS DIEET

  52. Ek soek ook asseblief die rys dieet.

    Dankie

  53. Ek soek dit ook asseblief!!!!

  54. Stuur asb die dieet

  55. Haai daar,
    ek het ‘n afgewaterde rys en lensie dieet gesien en gewonder of dit die real thing is. Sal graag die regte dieet wil he om seker te maak ek lyk fantasies binne ‘n paar weke.
    HELP ASB!!
    Dankie
    Zelda

  56. Wil jy nie asb vir my ook die rysdieet stuur nie?
    Mooi bly
    Maya

  57. Sal jy asseblief die rysdieet aan my mail. Ek het in een van my gesondheidsboeke van dit gelees en stel baie belang om dit in die hande te kry en te probeer.
    Lekker dag!
    Annamarie

  58. Ek kan net noem dat jy absoluut ‘n “interessante fairy” is. Ek het veral jou foto’s baie geniet.

  59. Stuur asseblief die rysdieet vir my. 20kg om te verloor

  60. Kan seker net probeer. Stuur asb. aan. Groete

  61. Hi, was so paar jaar gelede op die koolsop dieet. Dit het wraggies gewerk, nou na 2 kinders het ek dit dringend weer nodig, maar kon dit nog nie weer opspoor. E-mail dit asb vir my.

    Thanx

    Hendrien

  62. Stuur seblief, klink vir my so goed!
    Lekker naweek

  63. Stuur seblief vir my die rys dieet.
    Lekker naweek.

  64. Is daar ‘n rys dieet of nie? Of speel jy net rond om te sien
    wat almal reply!

  65. Ek email nie meer die dieet nie. ek het dit om my blog geplaas.

  66. Hi Afrikafairy, van een Fairy na ‘n ander…..ek weet jy het gese jy email nie meer die rys dieet nie, maar ek kry dit nerens op jou blog nie. Sal jy asseblief so gaaf wees om dit vir my aan te stuur. Ek wil basically net weet of mens net die rys mengsel heeldag moet eet.
    my email adres is : ninjatoothfairy@yahoo.co.uk
    Baie dankie 🙂

  67. sal jy vir my ook die rys dieet stuur dankie

  68. Ek wil ook graag die resep he, baie dankie 🙂

  69. ek love rys en sal graag die resep wil probeer. daat is maar so paar kilo’s wat moet verdwyn……asb!

  70. Hi ek wil ook asseblief jou dieet kry. Dalk is dit die een wat my terug gaan kry 59kg. Asseblief help my.

  71. dankie sal ook baie graag die rys dieet wil sien waar oor almal so praat.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: