The unperfect me

thinkinofyou.gifimage002.gif

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Februarie 15, 2008.

6 Responses to “The unperfect me”

  1. Afrikafairy jou blog is pragtig!!! Ek is ook mal oor fairies en ja butterflies!!!

  2. Ek’s mal oor jou fairy-pics!! Ek is ook ‘n feëtjie-maniak. My blog naam was eers Butterfae (Butterfly en Fae gemeng), maar almal het my Botter of Bottertjie genoem, toe change ek dit toe ek oorgaan WordPress toe. Ek het CD’s vol feetjies. En ek versamel hul ook. Het klaar vir my baba dogterjie fairy-wings gekoop.
    Geniet jou dag!

  3. Pragtige foto’s! Ek self is ook feetjie-fan, en engeltjies. En eintlik al die mooi dogtertjie goed: unicorns, phoenixe, feë… Lekker om maar net ‘n ou dogtertjie te wees!

  4. Afrika Fairy,

    Ek het gelees op SSSB dat jy noem van ‘n rysdieet. Ek soek dit ASB vir my meisieking? Kan/sal jy dit groot seblief vir my e-mail na die volgende: ariana@intekom.co.za.

    By voorbaat baie dankie.

    Ariana

  5. And in some way or another hou al ons girls maar uiteindelik tog van dié van ons wat, soos ons, ook maar imperfect is, nê? Dit maak ons net so ‘n bietjie meer approachable, so ‘n bietjie meer ‘eg’. Ek laaiks jou blog en ek hou daardie weighless ticker van jou dop!! Sterkte, girl, hang in there – voor jy weer sien, is jy gewigloos – dan kan jy behoorlik sweef, soos dit ‘n fairy betaam! 😉

  6. Sal jy assebief vir my ook die rysdieet na die volgende email adres stuur: evanrooyen@bigpond.com. Sal dit baie waardeer. By voorbaat dankie. Nellie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: