Die boeke ding

dreamingofyoujf.gifDellie het my getag (het ook uiteindelik geleer wat dit is) met die volgende opdrag (gecopy uit haar blog….): 

“Gryp die boek wat die naaste aan jou lê. Dit mag dalk ene wees wat jy tans lees. Of probeer lees. Die boek moet ten minste 123 of meer bladsye hê. (Verkieslik nie die Huisgenoot nie?)

Blaai tot op bladsy 123, en tel die sinne af tot nommer 5. Skryf dan sinne 6, 7 en 8 neer en pos dit op jou blog. En noem dan uit watter boek joune kom.”

“Her father refused to let her think of marrying him and said there was a good man in Colorado City whom she belonged to and with whom she would fulfill the work of God.  Thammy was incensed.  After a decade of marriage to Uncle Roy, she was now twenty-eight and had never had sex, let alone children.”

ESCAPE deur Carolyn Jessop  (‘n ware verhaal oor ‘n sekte)

Advertisements

~ deur AfrikaFairy op Februarie 13, 2008.

One Response to “Die boeke ding”

  1. Sjoe, dis so mooi!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: