Persente vir die diere kinners
Hierso is ‘n eenvoudige lekker eetdingetjie om vir die diere kinners te maak…… dis gesond en honde is mal daaroor….
Eerstens die resep:
DAILY DROOL PEANUT BUTTER BISCUITS
4 cups whole wheat flour
2 cups oatmeal
1/2 to 3/4 cup chunky peanut butter
2 1/2 cups hot water
Mix all ingredients, adding more hot water if dough is too sticky.
Knead well.
Druk vormpies uit met koekie drukkers (ons het gevind dis makliker met groot eenvoudige vormpies….. die katjie vormpie het nie so lekker gewerk nie). ons het gereken die honde sal daarvan hou om katte te eet
Bake on greased cookie sheet at 350 degrees for 40 minutes. Turn off heat and let cool in oven overnight.
Intussen….. hou die kinders besig om hond prentjies in te kleur. Ons het n prent met die kop apart van die lyf, maar jy kan later die kop afknip as jy net ‘n "heel hond" prent het.
laat hulle dit uitknip
en daar is altyd ‘n tydjie vir grappie
Plak die lyf op ‘n bruin papier sak (dit lyk cool as die voete afhang……)
Vou die boonste gedeelte van die bruin sak om en plak die kop daarop. (die kop sal effens oor die lyf wees)
Vul die bruin sak met die honde koekies.
En Voilla…. jy het ‘n oulike persent vir ‘n honde maatjie of ‘n maatjie se hond…..

Baie oulik
Hi, looks like the kids had a lot of fun. Do you make these biscuits often? Didn’t see anywhere to sign up for your blog. I came up this blog as a ling from Se7en. Have a fantastic day…..
Hi Erika, I quickly add the “subscription Widget”. Yes, we make it for our 5 dogs and friends’ dogs for gifts. and the dogs love it!!!!!!!! have a nice day
Hi there, Because of this: http://www.se7en.org.za/2010/02/07/se7ens-fabulous-friday-fun-5 I was hoping to email you, but I can’t find your contact anywhere!!! Won’t you please hop over to us and send me your snail mail address on our contact page so that I can send you your winnings once we have made them… lots of love!!!