ons tydjie alleen weg…..

Ek en manlief het besluit om ‘n tydjie alleen weg te gaan.  soos in met vakansie SONDER die kinders.  na baie wik en weeg het ons besluit om met ‘n Cruise te gaan.  vanaf Durban na Mosambiek.  En was dit ‘n heerlike tyd.  elke persoon moet op so ‘n cruise gaan.  dit voel soos ‘n 5 ster hotel.  en dan natuurlik die kos….  ek praat nie eens daarvan nie.  hope hope hope hope….  en natuurlik heerlik. 

geniet die fotos…

Die MSC Sinfonia Skip

 Copy of dag 1 middel van simfonia dag 1 agterkant van simfonia

Durban in die agtergrond

Copy of dag 1 doné met durban agter Copy of dag 1 edu met durban agter

Die vertrek "party"

Copy of dag 1 mense op dek 11 Copy of dag 1 wegtrek van hawe (besig op dek 11)

Baie shows, baie sexy girls, baie sexy mans.

Copy of dag 1 show danser Copy of dag 2 4 dag 1 show2

dag 2 show 2 dag 2 show 5 dag 4 show

dag 4 show 1

Die kos…..

Copy of dag 3 midnight 1 dag 3 midnight 2 dag 3 midnight 4 dag 3 midnight 5

dag 3 midnight 7 dag 3 midnight 6

Deur ons kajuit…..

Copy of dag 1 uitsig deur kajuit na durban hawe DURBAN

dag 2 uitsig deur kajuit na maputo Maputo

dag 3 port eiland 5 Portugese eilande

MAPUTO

Copy of dag 2 maputo 4 dag 2 maputo 6 dag 2 maputo 5

Portugese eilande

Copy of dag 3 eiland Copy of dag 3 inhaca eiland 1 Copy of dag 3 inhaca eiland 3

Copy of dag 3 inhaca eiland 4 dag 3 port eiland 3dag 3 port eiland 4

Die skip binne

November 2009 344 skip manhantan Lounge skip budha bar

skip casino skip disco skip ingangs portaal

skip winkels

~ deur AfrikaFairy op Januarie 9, 2010.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.